Straatkind

Straatkind

Category: Christian Music CD

By: Ontkiem

Genres: Afrikaans, Praise & Worship

Retail Price: R104.95

Barcode : 6009617045965

Coupling Nr : CDBRT496

WATCH THE VIDEO



 

Straatkind

ONTKIEM, 'n vars nuwe klank in Afrikaanse Praise & Worship. Al om bekende Freddie Wessels en sy nuwe band Ontkiem loop die Afrikaanse Musiek mark storm met hulle debuut album 'Straatkind'. Hulle skryf al hul eie materiaal met inspirerende liedjies soos U gee dit vir my, Straatkind, By U alleen en Jubelfees.

 


WATCH THE VIDEO


Title Information:

Disc
  Track name Sample Chords
1.  U gee dit vir my  
2.  By die Kruis  
3.  Redder op die wit perd  
4.  Ontkiem    
5.  Straatkind  
6.  Meer wees soos U    
7.  Generasie    
8.  Kroon die Koning    
9.  Maak my rein    
10.  By U alleen  
11.  Wie is daar    
12.  Jubelfees