Sing Vir Jesus

Sing Vir Jesus

Category: COMBO'

By: Daisy Se Poppe Huisie En Die Karaoke Oukies

Genre: Kiddies

Retail Price: R129.99

Barcode : 6009617046825

Coupling Nr : D/DVDBRT576



 

Daisy se Poppehuisie is net die regte kuierplek vir alle maatswat ook lief is vir Jesus.By Daisy se mooiste, grootste,pienkste poppehuisie, agter in haar ouers se tuin, is daar altyd koekies, koeldrank en baie komedie.

Daisy is vol prettige sê-goed en het baie kinderhartvrae. Tannie Dot sorg met elke kuier, vir 'n lekker luister bybelverhaal en lewenslesse vir altyd om te onthou.

Daar is net een probleem, Karnallie. Hy is die bure se seuntjie.

Hy "verteer" vir Daisy. Tannie Dot moet gereeld inspring en red wanneer Karnallie Daisy so irriteer!

Splinternuwe geestelike liedjies, stories en die Karaoke outjies maak deel uit van die pret. Hul CD/DVD Karaoke pakket, SING VIR JESUS, is nou op die rakke.

 

Daisy en al haar vriende wil kom kuier as jou mamma sê dis reg.

Luister op AM 657kh of op DSTV AUDIO kanaal 182. Dan is daar ook www.radiokansel.co.za en gaan luister op Vrydagoggende om 08:45vm wanneer jy saam kan kuier.

 

Almal geniet hul skooloptredes, kerkbesoeke en instansie-kuiers,

Is jy dalk die volgende Karaoke outjie? Ons werk reeds aan die volgende CD/DVD KARAOKE.

 

 

 


Title Information:

Sing Vir Jesus
  Track name Sample Chords
1.  Afrikavoetjies in Afrikaland    
2.  Jippie, Hy Regeer!    
3.  Die Bybel, My Padkaart    
4.  Noag se Dieretuin    
5.  Daar Is Krag In Jou Lag    
6.  Oumamma    
7.  Kerkie Liedjie 1 KorintiĆ«rs 6:19    
8.  Asof vir Jesus!    
9.  So Spesinjaal vir Jesus!    
10.  God se S.O.S plan!    
11.  Hy Ken My    
12.  Waar Ek Sit Of Staan    
13.  Kleuterjolyt    
14.  Marshmallow Woorde    
15.  Shoebidoewa    
16.  Happy Birthday / Veels Geluk    
17.  Eendag In 'n Stal    
18.  Jesus Gaan Saam    
19.  This Little Light Of Mine    
20.  Sondagskool Boogie