Nils Holgerson Episode 1-25

Nils Holgerson Episode 1-25

Category: FOR THE KID

Genres: Afrikaans, Kiddies

Retail Price: R179.95

Barcode : 6009695952049

Coupling Nr : D/DVDFJELBX005



 
Nils, 'n boerseun, terg daagliks die diere op die plaas. As straf verander 'n towerdwerg hom in 'n dwergie sodat die diere op hom kan wraak neem. Akka die wildegaans ontferm haar oor Nils en laat hom op haar rug saam vlieg na die suide. Akka en Nils word vriende, maar voor Nils na normaal kan terugkeur is daar eers belangrike lesse wat hy moet leer.