n Huldeblyk aan jou... Vrou

n Huldeblyk aan jou... Vrou

Category: MUSIC CD

By: Various

Genres: CCM, Afrikaans

Retail Price: R59.95

Barcode : 6009617044586

Coupling Nr : CDLME001



 

Vat elf van Suid-Afrika se voorste sangers, neem sestien onvergeetlike liefdes liedjies en jy het 'n Huldeblyk Aan Jou...Vrou., 'n CD vir die vrou in jou lewe. 'n CD wat beslis enige vrou se hartsnare sal roer en haar soos die ster van jou lewe sal laat voel. Of dit nou jou ma, ouma, sussie of jou vrou is...'n Huldeblyk Aan Jou...Vrou is spesiaal vir haar. 'n Huldeblyk Aan Jou...Vrou sorg nie net vir 'n heerlike musiekbederf nie, maar bring ook hulde aan die vroue van Suid- Afrika.

Brettian Productions, uitgewer van die CD, erken dat, met al die negatiewe publisiteit rondom die mishandeling van vroue, dit tyd is om 'n verskil te maak en ons land net weer bewus te maak van die rol wat vroue in elkeen van ons se lewens speel. Sê Danny Antill, eienaar van Brettian Productions, "'n Huldeblyk Aan Jou...Vrou is 'n projek wat geskep is om net weereens vir die vrou dankie te sê vir die belangrike rol wat hulle in ons samelewing speel.

Dit lyk asof die wêreld vergeet het dat die vrou die ruggraat is van die voortbestaan van die mensdom. Wat ons inspireer om aan te gaan met wat ons doen, is getuienisse soos die van 'n man wie se huwelik op die rotse was en letterlik honderde kilometers vêr gery het om 'n Huldeblyk Aan Jou...Vrou vir sy vrou te neem en aan haar sy liefde te verklaar. Sê vandag vir daardie spesiale vrou in jou lewe dat jy vir haar lief is en dat jy haar waardeer".

Liedjies op die CD sluit in Hemel op Tafelberg, When you say you love me, Ma se song, Lady love, Blomme, Moeder van My, Ons belofte aan mekaar en vele meer. Daar word ook in Oktober vanjaar 'n DVD van 'n Huldeblyk Aan Jou...Vrou vrygestel. Kyk beslis uit hiervoor.

Brettian moedig manne aan om hierdie Vrouedag 'n boodskap aan die res van die wêreld te stuur en die vroue in hul lewe te bederf. 

 
Vir meer inligting kontak Brettian Productions:

T: 011 622 3356
F: 011 616 5874
bridgette@brettian.com


Title Information:

Disc 1
  Track name Duration Bitrate (KB) Size (MB) Price  
 1.  Hemel Op Tafelberg          
    Song in MP3 format 3:43 192 5.13 R10.00
 2.  Ma Se Song          
    Song in MP3 format 3:17 192 4.52 R10.00
 3.  Blomme          
    Song in MP3 format 4:02 192 5.55 R10.00
 4.  You          
    Song in MP3 format 4:00 192 5.52 R10.00
 5.  Mooi Soos Blomme          
    Song in MP3 format 4:28 192 6.14 R10.00
 6.  Ons Belofte Aan Mekaar Sample:      
    Song in MP3 format 3:45 192 5.15 R10.00
 7.  When You Say You Love Me          
    Song in MP3 format 4:32 192 6.25 R10.00
 8.  Lady Love Sample:      
    Song in MP3 format 4:33 192 6.26 R10.00
 9.  Mamma          
    Song in MP3 format 3:34 192 4.91 R10.00
 10.  Vêr By Mooi Verby          
    Song in MP3 format 3:27 192 4.76 R10.00
 11.  Moeder Van My Sample:      
    Song in MP3 format 3:55 192 5.40 R10.00
 12.  You          
    Song in MP3 format 4:27 192 6.14 R10.00
 13.  Jy Is Vrou          
    Song in MP3 format 3:28 192 4.77 R10.00
 14.  My Confession          
    Song in MP3 format 4:55 192 6.77 R10.00
 15.  My Only          
    Song in MP3 format 4:00 192 5.52 R10.00
 16.  I Finally Found Someone          
    Song in MP3 format 3:42 192 5.10 R10.00


Other titles by this artist

- I Want To Sing Gospel 2 - The Duets  
- I Want To Sing Gospel 2 - The Top Ten Duets  
- Aanbiddings Belewenis (5 CD Set)  
- 30 Favourite Hymns Volume 6 (2 CD Set)  
- 30 Favourite Hymns Volume 4 (2 CD Set)  
- 30 Favourite Hymns Volume 3 (2 CD Set)  
- 30 Favourite Hymns Volume 1 (2 CD Set)  
- Malacos Greatest Gospel Hits Volume 1  
- Loof Hom Innibos 2  
- Finesse Se 40 Gunsteling Gospel Treffers (2 CD Boxset)  
- First Love (2 DVD + 2 CD Set)  
- Fire It Up  
- Triple Pack Of Punk  
- Time Will Pass You By  
- Halleluja Gospel Fees  
- A Hymns Experience (5 CD Set)  
- Flam - Fluister  
- Gotta Have Gospel Ultimate Choirs  
- A Worship Experience (5 CD Set)  
- Chill Out Whisper - Lounge Worship 4  
- Loof Hom Inni Bos 2010  
- Country Gospel Collection 3CD's  
- Gazoon  
- Gospel Leef Nog Vol 1  
- Joyous Celebration Volume 14  
- Lounge Worship 1 - A Time To Chill Out  
- Lounge Worship 3 - Chill Out Celebration  
- Lounge Worship 2 - Chill Out Xperience  
- Hart Liedjies  
- Songs from the Penalty Box Set 6  
- Gospel Treffers gaan Klassik  
- Liefde Is...  
- Kids love to ... Dance, Sing & Play  
- Vir Jou...  
- 70 Afrikaanse Kinderliedjies (3 CD Set)  
- Bullfrogs & Butterflies (2 CD & DVD)  
- The Amazing Book (2 CD's + Bonus DVD)  
- The Ultimate Collection - Tooth & Nail Records (2 CD's)  
- Houtkruis 2 - 'n Kruisigings oordenking  
- This is Solid State vol.6  
- Gunsteling Liedere van die 3 susters kerke  
- Houtkruis - 'n Kruisigings Oordenking  
- Loof die Here Vol.1  
- Loof die Here Vol.2  
- Loof die Here Vol.3