Liefde Is...
Category: COMBO'
Retail Price: R159.95
Barcode : 6009617045170
Coupling Nr : DVDLME005
Vat 5 van S.A. se voorste sangers, neem tien onvergeetlike liefdes liedjies en jy het 'Liefde is...' 'n DVD vir die geliefde in you lewe. ' 'n CD wat beslis enigiemand se hartsnare sal roer en hulle soos die ster van jou lewe sal laat voel. Liefde Is.. sorg nie net vir vir 'n heerlike musiekbederf nie, maar bring ook hulde aan die liefde in jou lewe.
|