Jesus Is Wonderlik

Jesus Is Wonderlik

Category: FOR THE KID

By: Liana en die Akkerjakkers

Genre: Afrikaans Kiddies Stories & Songs

Retail Price: R99.99

Barcode : 9781869060435

Coupling Nr : D/DVD073



 
Die 8 verhale op hierdie DVD word met kleurvolle poppekarakters uitgebeeld. Die teks en aanbieding is eietyds en relevant vir kinders se leefwêreld. Elke verhaaltjie is uniek en beeld 'n kernwaarde of karakterles vir die kyker uit. Aan die einde van elke storie is daar 'n heerlike opgewekte splinternuwe liedjie wat die boodskap van die verhaal op 'n ritmiese lekker saamsing-manier opsom. Hierdie DVD help ouers om op 'n genotvolle en vermaaklike manier aan kinders se karakter te bou.

Title Information:

Jesus Is Wonderlik
  Track name Sample Chords
Storie1.  Poppie Se Groot Mond    
Storie2.  'n Splinternuwe Speelding    
Storie3.  Frikke Steek Iets Weg    
Storie4.  Hendrina Se Geskenk    
Storie5.  Markus En Die Goggatjie    
Storie6.  Fredrik Se Moeilike Besluit    
Storie7.  Swaar Dra    
Storie8.  Die Moeilike Speletjie    


Other titles by this artist

- Jesus Is Lewe, Wonderlik, Koning  
- Jesus Is Lewe  
- God Is Goed  
- God Is Almagtig  
- God Is Liefde  
- Akkerpret In Bybelpark