Jesus Is Lewe

Jesus Is Lewe

Category: MUSIC DVD

By: Liana en die Akkerjakkers

Genre: Afrikaans Kiddies Stories & Songs

Retail Price: R99.99

Barcode : 9781869060428

Coupling Nr : D/DVD072



 
Die 8 verhale op hierdie DVD word met kleurvolle poppekarakters uitgebeeld. Die teks en aanbieding is eietyds en relevant vir kinders se leefwêreld. Elke verhaaltjie is uniek en beeld 'n kernwaarde of karakterles vir die kyker uit. Aan die einde van elke storie is daar 'n heerlike opgewekte splinternuwe liedjie wat die boodskap van die verhaal op 'n ritmiese lekker saamsing-manier opsom. Hierdie DVD help ouers om op 'n genotvolle en vermaaklike manier aan kinders se karakter te bou.

Title Information:

Jesus Is Lewe
  Track name Sample Chords
Storie1.  Die donker bospad (Jesus is die lig vir my lewe) Lied: Lig vir die donker    
Storie2.  Die vreemde dier in Markus se huis (Jesus maak gesond) Lied: Die beste medisyne    
Storie3.  Die gevaarlike tandemonster (Jesus is my redder) Lied: Jesus red    
Storie4.  Bielie se blink plan (Jesus is die lewende brood) Lied: Brood van die lewe    
Storie5.  Oom Ferdinand se slim plan (Jesus is die lewende water) Lied: Water van die lewe    
Storie6.  Die moeilike opdrag (Jesus is die lewende Woord) Lied: Jesus is die Woord    
Storie7.  Oom Septimus se heldedaad (Dien soos Jesus) Lied: Dienaarkind    
Storie8.  Die groot geskenk (By Jesus is vrede) Lied: Rus by die Here    


Other titles by this artist

- Jesus Is Lewe, Wonderlik, Koning  
- Jesus Is Wonderlik  
- God Is Goed  
- God Is Almagtig  
- God Is Liefde  
- Akkerpret In Bybelpark