Jesus Heers

Jesus Heers

Category: MUSIC CD

By: Back2Basics

Genre: Rock

Retail Price: R99.95

Barcode : 6009834940197

Coupling Nr : CDTNDK20081



 

Back 2 Basics voel gelei om die CD "Jesus Heers" so wyd en ver as moontlik te versprei op winkelrakke reg deur die land. Die span het 'n kragtige bediening met unieke musiek. "Woorde is wat 'n bekende wysie in Geestelike musiek verander. God het ons gelei om die Woord te assosieer met bekende wysies. Mense ervaar die Woord nou op 'n nuwe manier. Veral mense wat nooit na Geestelike musiek wou of kon luister nie."


Other titles by this artist

- Jesus Heers Vol 3  
- Loof en Prys  
- Jesus Heers Vol.2