Hermie & Vriende: Hermie & Die Groot Oseaan

Hermie & Vriende: Hermie & Die Groot Oseaan

Category: FOR THE KID

By: Hermie & Vriende

Genre: Children's DVDs

Retail Price: R79.95

Barcode : 6009617047259

Coupling Nr : D/DVDBRT599

WATCH THE VIDEO



 

As daar een ding is waarmee Hermie goed is, dan is dit omte glo wat God sê.Dis maar goed dat God nooitbuitengewone dinge vir Hermie sê nie. Wag 'n bietjie,skielik begin mens wonder. Waarom sou die goggas in dietuin 'n boot nodig hê? Dit het lanklaas gereën en die tuinword deur 'n hittegolf geteister. Is dit dan nie genoeg dat ons een keer in God geglo het nie - hoekom moet onskeer op keer op Hom vertrou? Hermie en die GrootOseaan is gegrond op Jesus se woorde waar Hy teen dieberghange gepreek het in Mattheus 6 en ons leer hoe omop God te vertrou om na al ons behoeftes om te sien. Ditgaan oor geloof in God.


WATCH THE VIDEO


Other titles by this artist

- Hermie & Vriende: Skieter En Die Verlore Muskiet-Skat  
- Hermie & Vriende: Milo Die Bidgogga Wat Nie Wou Bid Nie  
- Hermie & Vriende: Mededeelsaamheid In 'n Neutedop  
- Hermie & Vriende: 'n Doodgewone Tuinruspe  
- Hermie & Vriende: Hailey & Bailey Se Verspotte Tweelingtwis  
- Hermie & Vriende: Freddie Vlooi Voel Vergete  
- Hermie & Vriende: Florie Se Storie In Volle Glorie  
- Hermie & Vriende: Buzby En Die Grommelbye  
- Hermie & Vriende: Buzby Die Ongehoorsame By  
- Hermie & Vriende - Webster die Bangbroek Spinnekop  
- Hermie & Vriende: Florie die Lieg Vlieg