Hermie & Vriende: Hailey & Bailey Se Verspotte Tweelingtwis

Hermie & Vriende: Hailey & Bailey Se Verspotte Tweelingtwis

Category: FOR THE KID

By: Hermie & Vriende

Genre: Children's DVDs

Retail Price: R79.95

Barcode : 6009617047204

Coupling Nr : D/DVDBRT594

WATCH THE VIDEO



 

Die meeste tweelinge kom goed oor die weg. HaileyEn Bailey gewoonlik ook. Behalwe die een keer... Disdie eeue-oue storie: bloubessies of tamaties. Of wasdit 'n sagte of 'n harde eier? Of sy't my eerstegeslaan? Om die waarheid te sê, boeties en sussiesbaklei amper altyd oor nietighede. Verspottedingetjies. Wanneer Hailey en Bailey nie kanooreenkom oor dit wat hulle vir hulle piekniek wil inpaknie, is die vet in die vuur en kort voor lank is almal indie tuin by hulle verspotte twis betrokke. Kuier saammet ons gunsteling tuinmaatjies en leer hoe belangrikGoeie verhoudings met mekaar is.


WATCH THE VIDEO


Other titles by this artist

- Hermie & Vriende: Skieter En Die Verlore Muskiet-Skat  
- Hermie & Vriende: Milo Die Bidgogga Wat Nie Wou Bid Nie  
- Hermie & Vriende: Mededeelsaamheid In 'n Neutedop  
- Hermie & Vriende: 'n Doodgewone Tuinruspe  
- Hermie & Vriende: Hermie & Die Groot Oseaan  
- Hermie & Vriende: Freddie Vlooi Voel Vergete  
- Hermie & Vriende: Florie Se Storie In Volle Glorie  
- Hermie & Vriende: Buzby En Die Grommelbye  
- Hermie & Vriende: Buzby Die Ongehoorsame By  
- Hermie & Vriende - Webster die Bangbroek Spinnekop  
- Hermie & Vriende: Florie die Lieg Vlieg