Categories
» MUSIC CDs» MUSIC DVDs
» MOVIES THAT INSPIRE
» FOR THE KIDS
» AUDIO BOOKS
» COMBO'S
» YOUTHY STUFF
Hermie & Vriende: Florie Se Storie In Volle GlorieCategory: FOR THE KIDBy: Hermie & VriendeGenre: Children's DVDsRetail Price: R79.95Barcode : 6009617047211Coupling Nr : D/DVDBRT595WATCH THE VIDEOSY IS TERUG IN VOLLE GLORIE MET FLORIE SESTORIE - HAAR EIE GESELSPROGRAM!-Dingeverloop nie soos Florie verwag het nie. Sy moet dink aanwat om te sê, wie om as gaste te nooi en wat om te dra.Maar Florie vergeet om aan ander se gevoelens te dink.Nadat sy al haar gaste verneder en verkleineer het besefFlorie dat sy om verskoning moet vra.Florie leer datWoorde baie kragtig kan wees. Om die waarheid te sê, netdie woorde "ek is jammer" kan 'n ongelooflike groot verskilmaak. Om vergifnis van ander te vra wys dat jy jammer isen kan selfs vriendskappe herstel.Die storie is gegrond opKolossense 3 vers 13 waar God ons leer om mekaar te vergewe net soos Hy ons vergewe. WATCH THE VIDEO |
Other titles by this artist |



















