Categories
» MUSIC CDs» MUSIC DVDs
» MOVIES THAT INSPIRE
» FOR THE KIDS
» AUDIO BOOKS
» COMBO'S
» YOUTHY STUFF
Hermie & Vriende: Buzby En Die GrommelbyeCategory: FOR THE KIDBy: Hermie & VriendeGenre: Children's DVDsRetail Price: R79.95Barcode : 6009617047280Coupling Nr : D/DVDBRT602WATCH THE VIDEOAlmal sê altyd vir ons ons moet onsself gedra enGoeie maniere hê. Hoekom is goeie gedrag dan sobelangrik? Die tuingoggas help Buzby in die geheimom vir sy suster se kinders te wys hoe onaangenaamdie lewe word wanneer almal hulle soos dié tweetjies gedra. Hulle besef baie vinnig hoe gevaarlik, hoeonaangenaam en ongemaklik dit kan wees wanneerniemand hulle eie gemors opruim nie, nie goeietafelmaniere openbaar nie of selfs nie genoeg slaapkry nie. Bettieby en Boetby leer dat goeie gedrag engoeie maniere almal help om in harmonie saam teleef. WATCH THE VIDEO |
Other titles by this artist |



















