God Is Liefde

God Is Liefde

Category: MUSIC DVD

By: Liana en die Akkerjakkers

Genres: Kiddies Music & Stories, Afrikaans

Retail Price: R99.99

Barcode : 9781869060213

Coupling Nr : D/DVD058



 
Die 8 verhale op hierdie DVD word met kleurvolle poppekarakters uitgebeeld. Die teks en aanbieding is eietyds en relevant vir kinders se leefwêreld. Elke verhaaltjie is uniek en beeld 'n kernwaarde of karakterles vir die kyker uit. Aan die einde van elke storie is daar 'n heerlike opgewekte splinternuwe liedjie wat die boodskap van die verhaal op 'n ritmiese lekker saamsing-manier opsom. Hierdie DVD help ouers om op 'n genotvolle en vermaaklike manier aan kinders se karakter te bou.

Title Information:

God Is Liefde
  Track name Sample Chords
Storie1.  Die groot vis (Liefde) Lied: God is liefde    
Storie2.  Die tiengeliedong (Selfrespek) Lied: Spieëltjie aan die muur    
Storie3.  Die nuwe maatjie (Buigsaamheid) Lied: Jy is spesiaal    
Storie4.  Die nare ervaring (Betroubaarheid) Lied: My ja is my ja    
Storie5.  Die gevaarlike bosluis (Hulpvaardigheid) Lied: Help waar jy kan    
Storie6.  Die lui haas (Vergifnis) Lied: Ek kan vergewe    
Storie7.  Frikkie se bloedneus (Beskerming) Lied: Onder Sy vlerk    
Storie8.  Die selfoontjie (Eerbaarheid) Lied: Reg en verkeerd    


Other titles by this artist

- Jesus Is Lewe, Wonderlik, Koning  
- Jesus Is Wonderlik  
- Jesus Is Lewe  
- God Is Goed  
- God Is Almagtig  
- Akkerpret In Bybelpark