God Is Goed

God Is Goed

Category: MUSIC DVD

By: Liana en die Akkerjakkers

Genre: Afrikaans Kiddies Stories & Songs

Retail Price: R99.99

Barcode : 9781869060268

Coupling Nr : D/DVD062



 
Die 8 verhale op hierdie DVD word met kleurvolle poppekarakters uitgebeeld. Die teks en aanbieding is eietyds en relevant vir kinders se leefwêreld. Elke verhaaltjie is uniek en beeld 'n kernwaarde of karakterles vir die kyker uit. Aan die einde van elke storie is daar 'n heerlike opgewekte splinternuwe liedjie wat die boodskap van die verhaal op 'n ritmiese lekker saamsing-manier opsom. Hierdie DVD help ouers om op 'n genotvolle en vermaaklike manier aan kinders se karakter te bou.

Title Information:

God Is Goed
  Track name Sample Chords
Storie1.  Die vuil water (Woorde dra krag) Lied: Borrel en gorrel    
Storie2.  Die ding in die kas (God roep my vir Hom) Lied: Tik tok, tik tok    
Storie3.  Markus is siek (God se plan) Lied: As die Here my stuur    
Storie4.  Frederik hou partytjie (Teregwysing) Lied: Jammer, jammer    
Storie5.  Die skattejag (God gee koers) Lied: Met ‘n huppel in my stap    
Storie6.  Die diep donker gat (Eenheid maak mag) Lied: Ek het jou nodig. Die muislied    
Storie7.  Oom Septimus se les (Selfwaarde) Lied: God bly dieselfde    
Storie8.  Stokkiesdraai (Onderrig) Lied: Ek wonder    


Other titles by this artist

- Jesus Is Lewe, Wonderlik, Koning  
- Jesus Is Wonderlik  
- Jesus Is Lewe  
- God Is Almagtig  
- God Is Liefde  
- Akkerpret In Bybelpark