God Is Almagtig

God Is Almagtig

Category: MUSIC DVD

By: Liana en die Akkerjakkers

Genre: Afrikaans Kiddies Stories & Songs

Retail Price: R99.99

Barcode : 9781869060244

Coupling Nr : D/DVD060



 
Die 8 verhale op hierdie DVD word met kleurvolle poppekarakters uitgebeeld. Die teks en aanbieding is eietyds en relevant vir kinders se leefwêreld. Elke verhaaltjie is uniek en beeld 'n kernwaarde of karakterles vir die kyker uit. Aan die einde van elke storie is daar 'n heerlike opgewekte splinternuwe liedjie wat die boodskap van die verhaal op 'n ritmiese lekker saamsing-manier opsom. Hierdie DVD help ouers om op 'n genotvolle en vermaaklike manier aan kinders se karakter te bou.

Title Information:

God Is Almagtig
  Track name Sample Chords
Storie1.  Bielie kom sy moses teë (Vergelding) Lied: Die boelie-liedjie    
Storie2.  Frikkie en Frederik verdwyn (Beskerming) Lied: Mure, heinings en drade    
Storie3.  Die vriendelike skelm (Veilig by God) Lied: Die vlug-liedjie    
Storie4.  Markdag in Bybelpark (Skuilplek by God) Lied: Die wegkruipplek    
Storie5.  Die Pret-draf (Standvastigheid) Lied: Die rots-liedjie    
Storie6.  Die haelstorm (Skild) Lied: Die beste plek    
Storie7.  Frikkie se bloedneus (Beskerming) Lied: Onder Sy vlerk    
Storie8.  Die selfoontjie (Eerbaarheid) Lied: Reg en verkeerd    


Other titles by this artist

- Jesus Is Lewe, Wonderlik, Koning  
- Jesus Is Wonderlik  
- Jesus Is Lewe  
- God Is Goed  
- God Is Liefde  
- Akkerpret In Bybelpark