Hermie & Vriende: Buzby Die Ongehoorsame By
Category: FOR THE KID
Retail Price: R79.95
Barcode : 6009617047273
Coupling Nr : D/DVDBRT601
Hy's uit sy byekorf geskop en nou is hy opvrye voet. Buzby, die ongehoorsamebytjie veroorsaak moeilikheid in die tuin. Hy weier om die Goue Tuinreëls te gehoorsaam enmaak amok net waar hy gaan. 'nEenvoudige gebaar van welwillendheid maak Buzby se hartjie sag en hy leer dat God se reëls gemaak is om almal veilig te hou.
|