Brieweboks (Special Edition)

Brieweboks (Special Edition)

Category: Christian Music CD

By: NX

Genres: CCM, Afrikaans

Retail Price: R104.95

Barcode : 6009800934014

Coupling Nr : CDRCL0001



 

Sugar, spice en alles nice!  Diepte, hartseer, geluk, sexy en heimwee sam gemeng in 'n bak vol creativity!  Dit is NX en hulle debuut album Brieweboks is uiteindelik hier!  Die groep NX bestaan uit Nadia Beukes en Xander Steyn. 

Julle sal nie die twee van die verhoof af of voor kameras uit kry nie.  Hulle is altyd besig om te vermaak en hulle passie uit te leef dier te sing te dans en te act.

Nadia was 'n lid van die baie bekende groep Cutt Glass en het ook glads 'n honeursgraad in Bemarking.  In kort kan ons maar sê die girl het die looks, die talent en diepassie om nog 'n baie groot naam te word.


Xander is 'n ongelooflike multi-talented kunstenaar wat in talle verhoog-produksies optree soos die baie suksesvolle Peter Pan, Fiddler on the roof, Aladdin, My Fair Lady en die lys gaan aan en aan.  En saam met Nadia was hy ook onlangs te siene in The Rocky Horror show.


Title Information:

1.
  Track name Sample Chords
1.  Op Soek    
2.  1 Mei    
3.  Jacaranda Jaar    
4.  Almal Van Ons    
5.  Rondomtalie    
6.  Brieweboks    
7.  En Toe Reën Dit    
8.  Met Jou Foute    
9.  Tiekiedraai    
10.  Oukraal-liedjie    
11.  Dis Verby