Besluit Vir God Se Koningkryk

Besluit Vir God Se Koningkryk

Category: MUSIC CD

By: Johan Vercuiel

Genres: Contemporary, Afrikaans

Retail Price: R99.99

Barcode : 600961747839

Coupling Nr : CDBRT660

WATCH THE VIDEO



 
'n Nuwe gospel CD van Johan Vercueil, 'n inwoner van Lydenburg vir die afgelope twaalf jaar sien eersdaags die lig. "Besluit vir God se Koninkryk" is die nuutste uit die pen en hart van 'n kunstenaar wat diep spore getrap het in die Afrikaanse Gospel musiek mark. Die diepte van die lirieke, die relevansie van die boodskap en die interpretering van die liedjies plaas die album in 'n klas van sy eie.


WATCH THE VIDEO


Other titles by this artist

- Donsveertjies  
- Conqueror  
- Soene van U mond  
- Vyeblare vir Bloed