70 Afrikaanse Kinderliedjies (3 CD Set)

70 Afrikaanse Kinderliedjies (3 CD Set)

Category: FOR THE KID

By: Various

Genres: Children's CDs, Afrikaans

Retail Price: R129.95

Barcode : 6009617044623

Coupling Nr : CDBRT395



 

Indien jou kinders lief is vir musiek, is een ding vir seker, hulle sal mal wees or Brettian Productions se nuutse vrystelling vir kinders, 70 Afrikaanse Kinderliedjies. Dit is 'n versameling van  bekende en nuwe kinderliedjies soos Hy hou die hele wêreld, Koning van die oerwoud, Die dapper muis, Stapsoldaatjie, Hy laat die sterre skitter en vele meer.

Die kunstenaars wat saam gewerk het op hierdie produksie sluit in Oom Karoolus & Lente, Wian Vos, Soekie en die Radikids, C-Kruis Kids en meer. As jy jou kinders 'n passie vir die Here en die lewe wil leer, dan is hierdie album die ideale hulp middel. Die worde is eenvoudig om te leer en baie van die liedjies is op die Woord gebasseer.   Met drie CDs propvol lekker saam sing liedjies sal jou kinders nooit veveeld wees nie.

Vir die lang pad, skool, kinderpartyjies of net vir die huis, is hierdie kompilasie vol oulike stemme en klanke waarmee kinders sal identifiseer.


Vir meer inligting kontak Brettian Productions

Tel: (011) 622 3356
Faks: (011) 616 5874
e-pos: bridgette@brettian.com


Title Information:

Disc 1
  Track name Sample Chords
1.  Jonk Wees  
2.  Almal Wat Die Here Lief Het    
3.  Help,help,help  
4.  Sy Liefde Is Vir My    
5.  Die Dapper Muis    
6.  Gaan Dan Heen  
7.  Die Liggaam Van Christus    
8.  Yo-yo Liedjie    
9.  My Aller Beste Vriend    
10.  Lig Jou Hande    
11.  Jesus Is...    
12.  Stapsoldaatjie    
13.  As Jy Wil Skreeu    
14.  Kort, Lank    
15.  U Ken My    
16.  Beste Maats    
17.  Liewe Koning Jesus    
18.  Net 'n Klein Bietjie    
19.  Gee Vir My Liefde    
20.  Hy Is Bly Oor My    
21.  Staan Op En Se    
22.  Naaman    
23.  Macarena    
24.  Ek Sal My Lig Laat Skyn    
25.  Koning Van Die Oerwoud    
Disc 2
  Track name Sample Chords
1.  As Jy Lief Is Vir Dieher    
2.  Die Heel Beste Boek    
3.  Al Was Jou Sonde    
4.  Wwwwiet    
5.  Klap 'n Bietjie Liedjie    
6.  M.a.r.a.n.a.t.a.    
7.  God Is Goed    
8.  God Hou Van Kinders    
9.  Re Hamba    
10.  Deaur My Gees    
11.  Kom Laat Ons Klap,klap,klap    
12.  Gert Kameelperd    
13.  Daniel    
14.  Tik Tok Die Horlosie    
15.  Jy + Jesus > 'n Wenner    
16.  In Die Middel, Middel,middel    
17.  Vandag Is My Verjaarsdag    
18.  Vertel    
19.  Jesus Is Die Rots    
20.  Die Liefde Van Jesus / Borreliedjie    
21.  Julle Sal Krag Ontvang    
22.  Die Here Ken Jou Naam    
23.  Ons Wil Die Here Dien    
24.  Nuwe Liedjie    
25.  Gryp Na Die Lewe    
Disc 3
  Track name Sample Chords
1.  Dis So Lekker / Die Here Wat Ek Dien    
2.  Hy Sal My Nooit Verlaat Nie    
3.  Niks Kan Ons Skei    
4.  Met My Hele Hart    
5.  Hy Hou Die Hele Wereld    
6.  My Hande Hef    
7.  Hy Laat Die Strerre Skitter    
8.  Vrede Met 'n Rede    
9.  Al Julle Volke    
10.  Om Die Here Te Prys    
11.  Praat! Se! Gaan!    
12.  Wees Lieweer Bly    
13.  Ek Is 'n Huis    
14.  Hallelujah Hosanna / Loof Die Here    
15.  Lappop    
16.  Monsterliedjie    
17.  Veglied Medley    
18.  Jesus Raak Nooit Vaak Nie    
19.  Loof Hom Met Die Tromme    
20.  Ek Het Sy Vreugde    


Other titles by this artist

- I Want To Sing Gospel 2 - The Duets  
- I Want To Sing Gospel 2 - The Top Ten Duets  
- Aanbiddings Belewenis (5 CD Set)  
- 30 Favourite Hymns Volume 6 (2 CD Set)  
- 30 Favourite Hymns Volume 4 (2 CD Set)  
- 30 Favourite Hymns Volume 3 (2 CD Set)  
- 30 Favourite Hymns Volume 1 (2 CD Set)  
- Malacos Greatest Gospel Hits Volume 1  
- Loof Hom Innibos 2  
- Finesse Se 40 Gunsteling Gospel Treffers (2 CD Boxset)  
- First Love (2 DVD + 2 CD Set)  
- Fire It Up  
- Triple Pack Of Punk  
- Time Will Pass You By  
- Halleluja Gospel Fees  
- A Hymns Experience (5 CD Set)  
- Flam - Fluister  
- Gotta Have Gospel Ultimate Choirs  
- A Worship Experience (5 CD Set)  
- Chill Out Whisper - Lounge Worship 4  
- Loof Hom Inni Bos 2010  
- Country Gospel Collection 3CD's  
- Gazoon  
- Gospel Leef Nog Vol 1  
- Joyous Celebration Volume 14  
- Lounge Worship 1 - A Time To Chill Out  
- Lounge Worship 3 - Chill Out Celebration  
- Lounge Worship 2 - Chill Out Xperience  
- Hart Liedjies  
- Songs from the Penalty Box Set 6  
- Gospel Treffers gaan Klassik  
- Liefde Is...  
- Kids love to ... Dance, Sing & Play  
- Vir Jou...  
- n Huldeblyk aan jou... Vrou  
- Bullfrogs & Butterflies (2 CD & DVD)  
- The Amazing Book (2 CD's + Bonus DVD)  
- The Ultimate Collection - Tooth & Nail Records (2 CD's)  
- Houtkruis 2 - 'n Kruisigings oordenking  
- This is Solid State vol.6  
- Gunsteling Liedere van die 3 susters kerke  
- Houtkruis - 'n Kruisigings Oordenking  
- Loof die Here Vol.1  
- Loof die Here Vol.2  
- Loof die Here Vol.3