TOP TEN IMAGE

Sign In

Email 
Password 
 
Sign up  |  Forgot password?

Winterstasie

Winterstasie se musiek handel oor die gevoelens en emosies van misvertroue en mispersepsies in lewe en liefde. Alhoewel ons ons musiek lig en vloeiend probeer hou, is daar agter elke sin wat gesing word n baie swaar waarheid wat tien-teen-een al met elkeen wat hier lees gebeur het, of dit nou n teleurstelling is in liefde of n vriend wat oorlede is, ons skryf ons musiek om mense wat dit hoor se pyn meer verdraagbaar te maak deur om die boodskap deur te gee dat hul nie alleen is nie. In elke liedjie is daar n deel wat die persoon daarin verligting en uitkoms kry, en sodoende word die probleem wat ondervind word aan die luisteraar oorgedra as n probleem wat wel n oplossing het.


Titles

« Prev
| 1 - 1 of 1 |
Next »

Antimaterie

Genres:
Barcode : 6009617045873
Coupling Nr : CDLME012
« Prev
| 1 - 1 of 1 |
Next »